The menu of The Great White House suggested by Sluurpy users
Ratings of The Great White House
TA
Trip
Last update on 04/09/2024
4,0
69 Reviews
Google
Last update on 04/09/2024
5,0
4 Reviews
Facebook
Last update on 28/12/2022
4,7
224 Reviews
A
Africabz.com
Last update on 28/12/2022
4,3
36 Reviews
LO
Locale.online - south africa
Last update on 28/12/2022
4,7
140 Reviews
Reviews
Maretha Lamprecht
+5
Wat 'n aangename verrassing! Ons eerste (kan jy glo!?) besoek aan Great White House Restaurant! Kan ten sterkste aanbeveel! Uit die boeke! Komplimente aan die Chef!
Alet Botes
+5
Dit was nog altyd vir my die beste eet plek in Gansbaai wat ek my familie en vriende na toe kom neem met styl en status waar die lekkersts kos bedien word. Kom al oor die 10jr en langer daar.
Johann Tyre Viljoen
+5
Heloise baie dankie vir ń baie lekker ete gister aand en ook aan my baie goeie waiter, en dan ook aan jou kombuis personeel , Dankie dat jy die kiosk na ure oop gesluit het vir ons,
An error has occurred! Please try again in a few minutes