Ek het gister die De Vette Mossel vir die derde keer besoek, en het dit net soveel soos die eerste keer geniet. Ons het geëet tot ons bly lê aan die lekkerste mossels, snoek, soetpatats, potbrood, seekospotjie, en nog vele meer. Hulle speel lekker musiek, en die vibe is regtig genotvol. As ek nou moes iets negatiefs sê, kan ek wel sê dat die verwelkoming personeel dalk net bietjie vriendeliker kan wees. Buiten dit, sal ek die restaurant aan enige mens aanbeveel wat 'n lekker tyd wil hê, en eet dat jy rol!! Ek sal julle beslis weer besoek!
Baie lekker ervaring. Al kan ek nooit in randwaarde die kos op eet waarvoor ek betaal nie, is dit die hele ondervinding wat dit so spesiaal maak. Was al by soortgelyke plekke in die land maar die een klop almal by verre!
Thank you for a very exciting time at your beach restaurant last night. The food was amazing. Well prepared and very tasteful. We loved the snoek and patats. The mussel starters were world class. As you warned us before, we could not eat all the food. We liked the atmosphere and the staff was friendly and the service excellent. Make sure you buy the prawn platter for the whole table!
An error has occurred! Please try again in a few minutes