Jennefer Ann Gordon Grant
+5
Was a really wonderful place to eat. Friendly and fast service especially considering it was so busy. Food was really good. Would definitely recommend this place.
Suzanne Van Zuydam Pretorius
+5
Ek het nou by díe plek lamsbredie met pap geëet. Die pap se consistency is so tussen snypap en bolletjiespap, en dis nie gesifte meel nie. Ek het eerste 'n hap pap gevat. Ek het 'n moment met die pap gehad. Dit was beearrrrifil. Dis soos Boetiebeer se pap, net reg. Die mens wat die bredie gemaak het verstaan ook die werk. Ek het alles opgeëet en ek wag nou dat hulle vir my 2 skoon roosterkoeke en 'n serving pap bring om huis toe te vat. Ek sal dit met sorg Gauteng toe vat, ok nie die roosterkoeke nie. Hulle gaan botter, Marmite en fyn biltong op kry vir môre se padkos huis toe.
Had an awesome meal with my family. They have fantastic friendly staff. I will recommend this to anybody.
An error has occurred! Please try again in a few minutes