Dankie vir die spesiale tafeldek en pragtige atmosfeer geskep vir my dogter se 21ste verjaarsdag. Dit was alles wat sy oor gedroom het en die klomp dames kon heerlik in privaatheid gesellig verkeer. Dankie vir heerlike drinkgoed en awesome soetgoed. Jul diens is uitstaande Dankie
The quaint, retro, homely atmosphere of Koekela makes you feel at home straight away. This is not your usual restaurant, it is a place that has the quality of becoming one's second home. You have the choice of sitting outside in the garden, on the big veranda or inside in one of the most interestingly furnished diningrooms you have ever come across!
The food is a real culinary explosion and their cappuchino, definitely the very best in Bloemfontein.
Bel vir Gabrielle uit Australië om 12:00 op ‘n Saterdag en vra vir haar om vir my ‘n koek te reël vir my pa wat 21 jaar in sy besigheid vier daardie dag. Teen 3nm het sy spesiaal ‘n koek gebak, dit versier en ‘n uitsondering gemaak om af te lewer! Sy het ook die moeite gedoen om vir my ‘n foto te neem en deur gestuur! ‘n Duisend sterre vir jou PUIK diens!!! Dankie 💝💐
An error has occurred! Please try again in a few minutes