Kyk hier, ek het nou van die reviews gelees, bietjie gelag in my binneste vir van die mense conplaints. Ek het nou al n hele paar keer daar geeet en ek sal nie eers moeite maak om weer ander seekos instansies te besoek nie, ja glipse gaan deur, maar dis nie fout wat gemaak is wat n plek se beeld en philosophy skep nie, dis hoe hulle dit regmaak. Ek, persoontlik het niks om oor te kla nie, hulle vis kos is altyd vars en geurig/smaaklik hulle seaside vibes is perfek, lekker musiek wat speel, bier is altyd koud. Die staff(ou hande) is op par en kan goed beraad met keuses. Die sushi is die beste wat ek ooit gehad het, die prawn curry is om van drome te hê, en maak nie saak wat jy bestel nie, kry die coconut curry sous saam, even met n poeding. Is njummy. 12/10 vir hulle Kan nie wag vir my volgende uit eet nie.
We often come for lunch during the week and have never been disappointed. Yesterday our family came all the way from CT to meet us for a birthday lunch..again great food and always the friendliest staff!
What do these guys batter their Hake with? It's so delicious. Had the seafood platter for one. Everything was fresh and tasty. Couldn't finish it. I'm still full.
An error has occurred! Please try again in a few minutes