Het baie uitgesien na my eerste besoek aan Rojaal en AL my verwagtinge was aangenaam oortref.
Ek het my vriend daarheen geneem op sy verjaarsdag en die bestuur het bygedrae om sy dag ekstra spesiaal te maak met die mooiste herinneringe.
Arno en Charmaine en die res van die personeel, baie dankie dat julle ons so welkom en spesiaal laat voel het, dit was n plesier om julle te ontmoet.
Daar is niks wat ek kan uitsonder nie, ALLES was van 5 ster gehalte, die diens, die KOS (nie net prentjie mooi en vrolik voorgesit nie, dit smaak ook fantasties met n uitstekende verskeidenheid op die spyskaart) die ligging en atmosfeer rond dit perfek af.
Ek wens Rojaal alle sukses toe vir die toekoms en ek kan letterlik nie wag om weer terug te wees om die res van die spyskaart te probeer nie.
Komplimente aan die sjef!
#hiddengem
Wonderful place with amazing food and people - a must-do when you are in Elgin Valley!
Lauren Raine Van Rooyen
+5
The most amazing quality & a symphony of flavours with each and every bite. The buttery, soft texture of the brioche bun & succulent, flavourful patty are part of a myriad of other things that made the Rojaal burger the best I've ever had!
An error has occurred! Please try again in a few minutes