Anelle Doreth Burger Heyns
+5
Hoe aangenaam verras was ons nie toe ons sien die viswinkel in N1 Stad het 'n nuwe naam en eienaar nie. Stap in, word vriendelik gegroet deur personeel, kyk na die menu en bestel. Met eens is daar 'n stem vanaf 'n leer, persoon besig om lugreling skoon te maak. Klim af en vra uit oor die bestelling wat geplaas is. Vriendelik stel die bestuurder, wat nou net van die leer afgeklim het hom voor "Stassen". Hier kry jy die indruk dat klientediens belangrik is so ook die kwaliteit, gehalte en hygiene. Hier voel mens sommer vining tuis en die indruk dit of hier 'n pad gestap kan word. Met ons bestelling klaar vra ek of ek volgende keer 'n bestelling telefonies kan plaas en kom haal. Stassen se toe hulle verkies dit nie so nie, vir verskeie redes wat vir my sin gemaak het. Met ons vars bestelling is ons huis toe. Oop gemaak en almal het hulle lippe afgelek. Die was die 1ste maar nie die laaste sien van ons nie. Defnitief 'n plek om te onthou en te ondersteun. Kwaliteit, gehalte en waarde vir geld is defnitief hoog op die lys. Welkom en hou aan met 'n puik diens.
The best service ever there food !!! AWESOME the manager is on point��
Good service, great price, excellent food. Put District Fisheries to the test on your next visit to N1 City Mall, Checkers main entrance .... Like this page for new locations ...
An error has occurred! Please try again in a few minutes